My MathBot - Afrikaans

R127.00
0 reviews

Maak Vermenigvuldiging Hanteerbaar

Hoe om My MathBot te gerbruik:

Voorbeeld: 5 x 9

1. Plaas My MathBot op n plat oppervlak.

2. Plaas die linker wyser op die 5 in die onderste ry nommers.

3. Plaas die regter wyser op die 9 in die onderste ry nommers.

4. Die antwoord is in die klein boksie tueen die Bot se hande.


Shipping   Local     National     International  

30 available.

R127.00
This product does not have any reviews yet.